JESAJA 60:15
JESAJA 60:15 Bybel vir almal (ABA)
Daar het niemand in jou gewoon nie, niemand wou deur jou loop nie. Maar nou sal almal trots wees op jou, elke nuwe geslag sal bly wees oor jou.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In plaas dat jy verlate en gehaat is sonder dat iemand daar deurtrek, sal Ek jou maak tot 'n ewige heerlikheid, 'n vreugde van geslag tot geslag.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal nie meer verstoot en gehaat wees nie, 'n plek waar niemand kom nie, want Ek gee blywende roem aan jou, vreugde sonder einde.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In plaas daarvan dat jy verlate en gehaat is, sonder enige verbygangers, sal Ek jou 'n voorwerp van ewige trots maak, 'n vreugde van geslag tot geslag.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Terwyl jy verlaat en gehaat is, sodat niemand deur jou gegaan het nie, sal Ek jou maak tot 'n ewige heerlikheid, 'n vreugde van geslag tot geslag.
Deel
Lees JESAJA 60