JESAJA 59:2
JESAJA 59:2 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit is julle sondes wat tussen julle en julle God is. Dit is hoekom Hy julle nie wil hoor en julle nie wil sien nie.
Deel
Lees JESAJA 59JESAJA 59:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar julle ongeregtighede het 'n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.
Deel
Lees JESAJA 59JESAJA 59:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie en nie na julle wil luister nie.
Deel
Lees JESAJA 59JESAJA 59:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar julle sondeskuld, dit het skeiding gebring tussen julle en julle God. Julle sondes het Hom sy gesig vir julle laat verberg, sodat Hy nie luister nie
Deel
Lees JESAJA 59JESAJA 59:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar julle ongeregtighede het skeiding gemaak tussen julle en julle God, en julle sondes het Sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.
Deel
Lees JESAJA 59