JESAJA 55:8
JESAJA 55:8 Bybel vir almal (ABA)
“Ja, Ek dink nie soos julle dink nie, en Ek doen nie soos julle doen nie.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ja, my planne is nie julle planne nie, en julle paaie is nie my paaie nie,” is die uitspraak van die HERE.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:8 Die Boodskap (DB)
Die Here sê: Ek dink heeltemal anders as julle. Ek doen dinge ook heeltemal anders as wat julle dit doen.
Deel
Lees JESAJA 55