JESAJA 54:5
JESAJA 54:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want jou Maker is jou Man; HERE van die leërskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word.
JESAJA 54:5 Bybel vir almal (ABA)
Want die Een wat jou gemaak het, is jou Man, sy Naam is Here wat oor alles regeer. Jou Bevryder is die Heilige God van Israel, sy Naam is God van die hele aarde.”
JESAJA 54:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat jou gemaak het, is jou man, sy Naam is die Here die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wêreld genoem.
JESAJA 54:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want Hy wat met jou trou, is jou Maker; die HERE, Heerser oor alle magte is sy Naam. Hy wat jou loskoop, is die Heilige van Israel. God van die hele wêreld word Hy genoem.
JESAJA 54:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want jou Maker is jou man; HERE van die leërskare is sy Naam; en jou Verlosser, die Heilige van Israel; Die God van die hele aarde sal Hy genoem word.