YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 54:14

JESAJA 54:14 Bybel vir almal (ABA)

Jou mense sal reg doen. Jy moenie bang wees nie, niemand sal jou weer verdruk nie, jy sal nie weer skrik nie.

Deel
Lees JESAJA 54

JESAJA 54:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie.

Deel
Lees JESAJA 54

JESAJA 54:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geregtigheid sal in jou heers. Jy hoef nie bang te wees vir verdrukking nie, ook nie vir verskrikking nie, want dit sal nie naby jou kom nie.

Deel
Lees JESAJA 54

JESAJA 54:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Deur geregtigheid sal jy jouself stewig vestig. “Besef dat jy ver is van verdrukking – ja, jy hoef nie te vrees nie; en ver van verskrikking – ja, dit sal nie naby jou kom nie.

Deel
Lees JESAJA 54

JESAJA 54:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In geregtigheid sal jy bevestig word; jy sal ver wees van verdrukking; want jy sal nie vrees nie, en van verskrikking; want dit sal nie naby jou kom nie.

Deel
Lees JESAJA 54

JESAJA 54:14 Die Boodskap (DB)

Daar sal geregtigheid in die stad wees. Jy hoef nie bang te wees dat ander julle sal kom onderdruk nie. Niemand sal naby jou kom om jou skrik te maak nie.

Deel
Lees JESAJA 54

JESAJA 54:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou heersers sal regverdig optree. Tiranne sal ver wegbly van jou, en jy het niks om te vrees nie. Terreur sal nie naby jou kom nie.

Deel
Lees JESAJA 54
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's