JESAJA 52:6
JESAJA 52:6 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sal my volk weet wie Ek is, daarom sal hulle daardie dag weet dit is Ek wat sê: Hier is Ek.”
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal my volk my Naam leer ken; daarom sal hulle weet op dié dag dat dit Ek is wat spreek: Hier is Ek!
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag sal my volk my Naam bely: dat Ek die Here is, dat dit Ek is wat sê: Hier is Ek!
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sal my volk my Naam ken. Daarom, op daardie dag, sal hulle weet dat Ek die Een is wat sê, ‘Hier is Ek!’ ”
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal my volk my Naam ken; daarom sal hulle in dié dag weet dat dit Ek is wat spreek; kyk, dit is Ek.
Deel
Lees JESAJA 52