JESAJA 46:9
JESAJA 46:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dink aan die dinge wat lank gelede gebeur het. Ja, Ek is God, daar is nie 'n ander God nie. Ek is God, niks is soos Ek nie.
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dink aan wat vroeër gebeur het, lank gelede; Ek is God, daar is geen ander nie; Ek is God, daar is niemand soos Ek nie.
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Onthou die dinge van vroeër, van lank gelede; want Ek is God, en daar is geen ander nie, God, en daar is niemand soos Ek nie
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dink aan die vorige dinge van ouds, want Ek is God, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie
Deel
Lees JESAJA 46