JESAJA 46:3
JESAJA 46:3 Bybel vir almal (ABA)
“ Nageslag van Jakob, Israeliete wat nog lewe, luister na wat Ek sê. Ek het julle gedra vandat julle gebore is.
JESAJA 46:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister na My, o huis van Jakob en die hele oorblyfsel van die huis van Israel, julle wat deur My gedra is van die moederskoot af, opgeneem is van die geboorte af
JESAJA 46:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is.
JESAJA 46:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Luister na My, huis van Jakob, die hele oorblyfsel van die huis van Israel, julle wat gedra is vanaf die baarmoeder, wat opgetel is van die moederskoot af.
JESAJA 46:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Luister na my, o huis van Jakob, en die hele oorblyfsel van die huis van Israel, wat deur my gedra is van die maag af, wat van die moederskoot af gedra is.