JESAJA 46:10
JESAJA 46:10 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Ek wat lank gelede gesê het wat sal gebeur. Ek het dit gesê lank voordat dit gebeur het. Dit is Ek wat sê Ek het besluit en dit sal gebeur, Ek sal doen wat Ek wil doen.
JESAJA 46:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat van die begin af verkondig die einde, en van die voortyd af wat nog nie gebeur het nie; wat sê: My raad sal bestaan, en al wat my behaag, sal Ek doen
JESAJA 46:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kondig vantevore aan wat later sal kom, lank tevore al wat nog nie gebeur het nie. Ek sê wat Ek besluit het en dit gebeur, wat Ek wil, doen Ek.
JESAJA 46:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wat van die begin af die afloop aankondig, van lank gelede af dit wat nog nie gebeur het nie; Ek wat sê, ‘My raadsbesluit sal standhou; alles wat Ek wil, sal Ek uitvoer,’
JESAJA 46:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en verkondig die einde van die begin af en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie, en sê: My raad sal bestaan, en ek sal doen al my behae