JESAJA 45:7
JESAJA 45:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek laat dit lig word of donker word, Ek laat dit goed gaan of sleg gaan, Ek, die Here, doen dit alles.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat die lig formeer en die duisternis skep, die heil bewerk en die onheil skep: Ek, die HERE, is dit wat al hierdie dinge doen.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek maak die lig en skep die donker; Ek gee voorspoed en skep rampspoed. Ek is die Here, Ek doen al hierdie dinge.
Deel
Lees JESAJA 45