JESAJA 43:16
JESAJA 43:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here, Hy wat 'n pad gemaak het deur die see, 'n deurgang deur die magtige waters
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:16 Bybel vir almal (ABA)
Die Here praat. Dit is Hy wat 'n pad gemaak het deur die wilde see
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sê die HERE wat in die see 'n weg en in die sterk waters 'n pad gemaak het
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê die HERE, wat in die see 'n pad maak, 'n deurgang in die magtige waters
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE, wat 'n pad maak in die see en 'n pad in die geweldige waters
Deel
Lees JESAJA 43