JESAJA 40:4
JESAJA 40:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet al die valleie toegooi met grond en julle moet al die berge plat maak, julle moet die heuwels wegvat sodat die grond gelyk is.
JESAJA 40:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet 'n gelykte en die rotsagtige plekke 'n laagte word.
JESAJA 40:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke laagte moet opgevul word, elke berg en rant moet gelykgrond word. Elke bult moet 'n gelykte word en elke koppie 'n vlakte.
JESAJA 40:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke dal moet opgevul word, en elke berg en heuwel moet wegsak. Hobbelrige plekke moet gelyke grond word, en rotsagtige terrein moet 'n vallei word.
JESAJA 40:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elke dal sal verhewe word, en elke berg en heuwel sal laag gemaak word; en die krom plekke sal reguit gemaak word en die ruwe plekke gelykte
JESAJA 40:4 Die Boodskap (DB)
Vul die leegtes op. Stoot die berge en die heuwels plat. Maak die draaie reguit. Maak die klipperige grond glad.