JESAJA 30:8
JESAJA 30:8 Die Boodskap (DB)
Gaan skryf hierdie woorde op waar Juda by is en bewaar dit veilig sodat dit ’n getuienis teen hulle kan wees in die toekoms
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:8 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet dit nou in 'n boek gaan skryf en die mense van Juda moet dit sien. Jy moet dit alles skryf, sodat mense dit later kan lees en almal kan weet wat die mense van Juda gedoen het.
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan nou in, skryf dit op 'n tafel in hulle teenwoordigheid en teken dit op in 'n boek, dat dit kan bly vir later dae, vir altyd, tot in ewigheid.
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gaan skryf dit nou op waar Juda by is, teken dit aan dat dit altyd teen hulle kan getuig in die dae wat kom.
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Gaan nou, skryf dit, waar hulle by is, op 'n skryftablet, pen dit neer in 'n boekrol, sodat dit vir 'n dag in die toekoms, as 'n getuienis vir altyd, daar sal wees!
Deel
Lees JESAJA 30