JESAJA 3:11
JESAJA 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit sal sleg gaan met die mense wat verkeerd doen, baie sleg, want hulle hou aan om sonde te doen totdat die Here hulle straf.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wee die goddelose! Met hom gaan dit sleg; want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ellende wag vir die skuldiges; wat hulle gedoen het, sal aan húlle gedoen word.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wee die goddeloses! Dit sal sleg gaan; want wat hulle hande aangerig het, sal aan hulle gedoen word.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wee die goddeloses! dit sal sleg met hom wees, want die loon van sy hande sal hom gegee word.
Deel
Lees JESAJA 3