JESAJA 28:6
JESAJA 28:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal vir hulle leer om in die poort reg te besluit oor mense. Hy sal die mense sterk maak wat die vyande moet keer wat in die stad wil inkom.
Deel
Lees JESAJA 28JESAJA 28:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en tot 'n gees van strafgerig vir hom wat sit oor die gereg, en tot 'n sterkte vir hulle wat die geveg terugdring na die poort toe.
Deel
Lees JESAJA 28JESAJA 28:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal aan dié wat reg moet spreek, 'n sin vir reg gee, Hy sal krag gee aan dié wat die aanval moet afslaan by die stadspoorte.
Deel
Lees JESAJA 28JESAJA 28:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal 'n gees van geregtigheid wees vir hulle wat gaan sit vir die regspraak, en heldekrag vir hulle wat die geveg terugdryf na die stadspoort.
Deel
Lees JESAJA 28JESAJA 28:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as 'n gees van oordeel vir hom wat in die gereg sit, en tot krag vir die wat die geveg na die poort bring.
Deel
Lees JESAJA 28