JESAJA 26:4
JESAJA 26:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet altyd in die Here glo, want as julle by Hom is, dan is julle by 'n rots wat altyd vas staan.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vertrou op die HERE vir ewig, want in die Here HERE is 'n ewige rots.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vertrou te alle tye op die HERE, want die HERE, die HERE is 'n ewige rots.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vertrou vir ewig op die HERE, want in die HERE HERE is ewige sterkte.
Deel
Lees JESAJA 26