JESAJA 26:3
JESAJA 26:3 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie volk weet dat die Here hulle sal help. U sal hulle laat rus en vrede vir hulle gee, want hulle glo in U.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U sal 'n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrou op U.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
en wat op Hom vertrou. Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hulle vertroue op U gestel.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Standvastige gesindheid sal U in volkome vrede bewaar, omdat daar op U vertrou word.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U sal hom wie se gedagtes op u vertoef, in volkome vrede bewaar, omdat hy op u vertrou.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:3 Die Boodskap (DB)
U, Here, gee u vrede en voorspoed vir dié wat op U vertrou en volhard in die geloof.
Deel
Lees JESAJA 26