JESAJA 23:9
JESAJA 23:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wat oor alles regeer, Hý het dit besluit. Hy het besluit om hoogmoedige mense te straf
Deel
Lees JESAJA 23JESAJA 23:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE van die leërskare het dit besluit, om te ontheilig al die pralende trots, om die edeles van die aarde in veragting te bring.
Deel
Lees JESAJA 23JESAJA 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here die Almagtige het dit besluit. Hy breek die trots, Hy maak die hoogmoed tot niks, Hy verneder dié wat oor die hele aarde geëer word!
Deel
Lees JESAJA 23JESAJA 23:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, Heerser oor alle magte, het so besluit – om die hoogmoed van al die hoëlui te knou, om al die geëerdes van die wêreld met minagting te behandel.
Deel
Lees JESAJA 23JESAJA 23:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE van die leërskare het dit voorgeneem om die trots van alle heerlikheid te bevlek en om al die eerbares van die aarde in veragting te bring.
Deel
Lees JESAJA 23