JESAJA 11:5
JESAJA 11:5 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal 'n koning wees wat regverdig sal regeer en hy sal eerlik wees.
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En geregtigheid sal die gordel van sy lendene en trou die gordel van sy heupe wees.
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geregtigheid sal 'n gordel om sy middel wees, en betroubaarheid 'n gordel om sy heupe.
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En geregtigheid sal die gordel van sy lendene wees, en getrouheid die gordel van sy niere.
Deel
Lees JESAJA 11