JESAJA 1:14
JESAJA 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek haat julle Nuwemaan-feeste en julle ander feeste. Hulle is vir My soos swaar goed wat Ek moet dra, en Ek is moeg om dit te dra.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle nuwemane en julle feestye haat my siel; hulle is My 'n oorlas. Ek is moeg om dit te dra.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle nuwemaansfeeste en feesgetye haat Ek. Hulle is vir My 'n las, Ek is moeg daarvoor.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle nuwemane en vaste feestye haat Ek met my hele wese; dit is vir My 'n las, Ek is moeg daarvoor om dit te dra.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou nuwemane en jou feestye haat my siel; dit is vir my 'n benoudheid; Ek is moeg om hulle te dra.
Deel
Lees JESAJA 1