HOSEA 13:4
HOSEA 13:4 Bybel vir almal (ABA)
“Toe hulle uit Egipte gekom het, was Ek hulle God die Here. Net Ek was naby hulle, daar was nie 'n ander god wat hulle kon red nie.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tog was Ek, die HERE, jou God van Egipteland af, en buiten My het jy geen God geken nie, ja, behalwe My is daar geen Heiland nie.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is die Here jou God van die tyd van Egipte af. Jy het geen ander god geken nie en jy het geen ander redder gehad nie.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ek is die HERE jou God – al van Egipteland af. Buiten My het jy geen ander god geken nie, en naas My was daar geen redder nie.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Ek is die HERE jou God van Egipteland af, en jy sal geen god behalwe My ken nie, want buiten My is daar geen Redder nie.
Deel
Lees HOSEA 13