HEBREËRS 9:27
HEBREËRS 9:27 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense moet een maal sterf, en daarna sal God hulle oordeel.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens is bestem om net een maal te sterf, en daarna kom die oordeel.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En net soos dit bestem is vir mense om slegs een maal te sterf, en daarna kom die oordeel
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En soos dit aan die mense bestem is om een maal te sterwe, maar daarna die oordeel
Deel
Lees HEBREËRS 9