HEBREËRS 7:15
HEBREËRS 7:15 Die Boodskap (DB)
Hoe dinge verander het, word nog duideliker as ons besef dat Jesus ’n priester is op dieselfde manier as wat Melgisedek dit was.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is nog duideliker as 'n ander priester opstaan volgens die ewebeeld van Melgisedek
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:15 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer daar 'n ander priester kom wat soos Melgisedek is, dan is dit nog meer duidelik
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nog baie duideliker is dit as daar 'n ander priester opstaan na die ewebeeld van Melgisédek
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die saak word nog duideliker as ons daaraan dink dat die ander priester wat te voorskyn tree, ooreenkom met Melgisedek
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is nog duideliker as 'n ander priester opstaan volgens die ewebeeld van Melgisedek
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is nog baie duideliker: want ná die gelykenis van Melgisédek het daar 'n ander priester opgestaan
Deel
Lees HEBREËRS 7