HEBREËRS 7:12
HEBREËRS 7:12 Bybel vir almal (ABA)
Want wanneer ander mense priesters word, dan moet die wet ook verander.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want met verandering van die priesterskap kom daar noodsaaklik ook verandering van wet
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar 'n ander priesterskap kom, volg noodwendig ook 'n verandering van die wet.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer daar 'n verandering van priesterskap is, vind daar noodwendig ook 'n verandering van die wet plaas.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat die priesterskap verander word, word daar ook noodwendig 'n verandering van die wet gemaak.
Deel
Lees HEBREËRS 7