HEBREËRS 6:19
HEBREËRS 6:19 Bybel vir almal (ABA)
Ons hoop en ons wag vir die dinge wat sal gebeur, daarom is ons lewe veilig en daarom kan ons vas glo. Dit is soos 'n anker wat keer sodat 'n skip nie wegdryf nie. Ons hoop en ons is seker dat Jesus ons anker is, Jesus wat agter die gordyn in die tempel ingaan.
Deel
Lees HEBREËRS 6HEBREËRS 6:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel
Deel
Lees HEBREËRS 6HEBREËRS 6:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie hoop besit ons as 'n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is.
Deel
Lees HEBREËRS 6HEBREËRS 6:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons het hierdie hoop as 'n veilige en stewige anker van die •siel, wat tot aan die binnekant van die voorhangsel ingaan.
Deel
Lees HEBREËRS 6HEBREËRS 6:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat ons hoop het as 'n anker van die siel, vas en vas, en wat ingaan in die binnekant van die voorhangsel
Deel
Lees HEBREËRS 6