HEBREËRS 4:7
HEBREËRS 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het God besluit dat daar weer 'n dag sal wees wat Hy “Vandag” noem. Dit het gebeur toe Dawid lank hierna gepraat het oor die dinge waaroor ek nou geskryf het. Dawid het gesê: Vandag, wanneer julle luister na wat God sê, dan moet julle nie hardkoppig wees nie.
HEBREËRS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
bepaal Hy weer 'n sekere dag, naamlik vandag, as Hy soveel later deur Dawid spreek, soos gesê is: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie.
HEBREËRS 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het immers weer 'n dag bepaal, naamlik “vandag”, wanneer Hy, soos reeds voorheen aangehaal, soveel later by monde van Dawid sê: “Vandag, as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie.”
HEBREËRS 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
bepaal Hy weer 'n sekere dag, dit is “vandag”, wanneer Hy baie later, soos hierbo reeds genoem, deur Dawid sê: “Vandag, as julle sy stem hoor, moenie julle harte verhard nie!”
HEBREËRS 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weer beperk hy 'n sekere dag deur in Dawid te sê: Vandag, na so 'n lang tyd; soos daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie.