HEBREËRS 13:7
HEBREËRS 13:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou dink aan julle leiers, hulle wat vir julle die boodskap van God gebring het. Julle moet aanhou om te dink aan die einde van hulle lewe, en julle moet in God glo soos julle leiers geglo het.
HEBREËRS 13:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.
HEBREËRS 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dink aan julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het. Let op hulle lewenswandel tot die einde toe, en volg die voorbeeld van geloof wat hulle gestel het.
HEBREËRS 13:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou altyd julle leiers in gedagte, dié wat die woord van God aan julle verkondig het; gee ag op die uiteinde van hulle lewensloop, en neem hulle geloof as voorbeeld.
HEBREËRS 13:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dink aan die wat oor julle heers, wat die woord van God tot julle gespreek het; wie se geloof volg, met inagneming van die einde van hulle wandel.