HEBREËRS 13:12
HEBREËRS 13:12 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het ook Jesus buite die stad se poort swaargekry en gesterf sodat Hy met sy eie bloed die volk kon wy, ja, Hy het dit gedoen toe Hy vir ons gesterf het.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom het Jesus ook, om die volk deur sy eie bloed te heilig, buitekant die poort gely.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het Jesus ook buitekant die stadspoort gely om die volk deur sy eie bloed van hulle sonde te reinig.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom het ook Jesus so buite die stadspoort gely, sodat Hy die volk deur sy eie bloed kon heilig.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het Jesus ook buitekant die poort gely, om die volk deur sy eie bloed te heilig.
Deel
Lees HEBREËRS 13