HEBREËRS 12:3
HEBREËRS 12:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet goed onthou dat Jesus geduldig was toe die sondaars slegte dinge teen Hom gesê en gedoen het. Julle moet aan Jesus dink sodat julle nie moeg en moedeloos word nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want julle moet ag gee op Hom wat so 'n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou Hom voor oë wat so 'n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dink inderdaad aan Hom wat so 'n vyandigheid van die kant van sondaars teen Hom verduur het, sodat julle nie geestelik moeg raak en uitsak nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want let op hom wat so 'n teëspraak van sondaars teen homself verduur het, sodat julle nie moeg en moeg word in julle sinne nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12