HAGGAI 2:8
HAGGAI 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan My behoort al die silwer, aan My al die goud, sê die Here die Almagtige.
Deel
Lees HAGGAI 2HAGGAI 2:8 Bybel vir almal (ABA)
“Al die silwer en al die goud is Myne,” sê die Here wat oor alles regeer.
Deel
Lees HAGGAI 2HAGGAI 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan My behoort die silwer en aan My die goud, spreek die HERE van die leërskare.
Deel
Lees HAGGAI 2HAGGAI 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
‘Aan My behoort die silwer en aan My behoort die goud,’ is die uitspraak van die HERE, Heerser oor alle magte.
Deel
Lees HAGGAI 2HAGGAI 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die silwer is myne en die goud is myne, spreek die HERE van die leërskare.
Deel
Lees HAGGAI 2