HAGGAI 1:8 - Compare All Versions

HAGGAI 1:8 ABA (Bybel vir almal)

en gaan haal hout op die berg en bou my tempel. Dan sal Ek bly wees daaroor en dan kan die mense My daar eer.” Dit het die Here gesê.

HAGGAI 1:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE.

HAGGAI 1:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Gaan haal hout in die berg en herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang en tevrede kan wees, sê die Here.

HAGGAI 1:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Gaan teen die berge uit, bring hout en herbou my huis; dit sal vir My vreugde verskaf en Ek sal daardeur verheerlik word.” Dit is wat die HERE sê.

HAGGAI 1:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Gaan op na die berg en bring hout en bou die huis; en Ek sal behae daarin hê en My verheerlik, spreek die HERE.

HAGGAI 1:8 DB (Die Boodskap)

Gaan haal hout in die berge en begin om my tempel reg te maak. Ek sal baie bly wees as my huis weer reggemaak is. Dan sal die mense weer daarheen kan gaan en My daar kan dien, sê die Here.

HAGGAI 1:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Gaan haal hout op die heuwels en begin dan my huis herstel. Dit sal My tevrede stel en Ek sal voel dat julle My eer betoon, sê die HERE.