HABAKUK 2:2
HABAKUK 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het geantwoord. Hy het vir Habakuk gesê: “Ek sal vir jou iets wys, en jy moet dit groot skryf op plat klippe, sodat almal wat daar verby hardloop, dit kan lees.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord die HERE my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het my toe geantwoord; Hy het gesê: “Skryf die openbaring neer; skryf dit duidelik op kliptafels, sodat iemand dit maklik kan lees.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het my geantwoord en gesê: Skryf die gesig op en maak dit duidelik op tafels, dat hy kan hardloop wat dit lees.
Deel
Lees HABAKUK 2