HABAKUK 2:14
HABAKUK 2:14 Bybel vir almal (ABA)
Die see is vol water. So sal die aarde vol mense wees wat die Here ken. Hulle sal weet dat Hy God is en dat Hy oor alles regeer.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, die aarde sal gevul word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos water die see oordek.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE, soos die waters die see bedek.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:14 Die Boodskap (DB)
Oral waar mense in die wêreld is, sal die gevoel hulle oorweldig om te weet dat die Here daar is.
Deel
Lees HABAKUK 2