GENESIS 9:19
GENESIS 9:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie drie was die seuns van Noag, en uit hulle is die hele aarde bevolk.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Al die mense in die wêreld stam af van hierdie drie seuns.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:19 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie drie seuns van Noag is die voorvaders van al die mense op die aarde.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie drie was die seuns van Noag; en met hulle begin die uitbreiding van al die aardbewoners.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was Noag se drie seuns en uit hulle is die hele aarde bevolk.
Deel
Lees GENESIS 9