GENESIS 8:20
GENESIS 8:20 Bybel vir almal (ABA)
Noag het 'n altaar gebou om vir die Here 'n offer te bring. Hy neem toe een van elke soort rein dier en een van elke soort rein voël, en hy offer brand-offers op die altaar vir die Here.
GENESIS 8:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Noag het vir die HERE 'n altaar gebou en van al die rein diere en al die rein voëls geneem en brandoffers op die altaar gebring.
GENESIS 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Noag 'n altaar vir die Here gebou en van al die rein vee en die rein voëls gevat en brandoffers op die altaar gebring.
GENESIS 8:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Noag het 'n altaar vir die HERE gebou en van al die rein diere en rein voëls geneem en op die altaar •brandoffers gebring.
GENESIS 8:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Noag het 'n altaar vir die HERE gebou; en van al die rein diere en van al die rein voëls geneem en brandoffers op die altaar gebring.