GENESIS 8:12
GENESIS 8:12 Bybel vir almal (ABA)
Hy het nog sewe dae gewag. Toe het hy weer die duif laat uitgaan, maar die duif het nie na hom toe teruggekom nie.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna wag hy weer sewe dae en stuur die duif uit. Maar hy het nie weer na hom teruggekeer nie.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het nog sewe dae gewag en die duif losgelaat, maar dit het nie weer na hom toe teruggekom nie.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het nog sewe dae gewag en die duif losgelaat, maar die duif het nie weer na hom teruggekeer nie.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het nog sewe dae gebly; en die duif uitgestuur; wat nie meer na Hom teruggekeer het nie.
Deel
Lees GENESIS 8