GENESIS 6:5
GENESIS 6:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesien die mense doen baie verkeerd en hulle dink altyd net slegte dinge.
GENESIS 6:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was
GENESIS 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Here sien hoe groot die verdorwenheid van die mens op aarde is en dat hy sy lewe lank net slegte dinge bedink
GENESIS 6:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot is, en dat alles wat hy in sy hart bedink, altyd net sleg is
GENESIS 6:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En God het gesien dat die boosheid van die mens groot was op die aarde, en dat elke versinsel van die gedagtes van sy hart altyddeur net sleg was.