GENESIS 5:3
GENESIS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Toe Adam 130 jaar oud was, het sy vrou weer 'n seun gekry. Hy was soos sy pa, en Adam het hom Set genoem.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Adam honderd-en-dertig jaar oud was, het hy 'n seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Adam 130 was, het hy die vader geword van 'n seun, sy beeld, een soos hyself. Adam het hom Set genoem.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Adam 130 jaar oud was, het hy 'n seun verwek wat 'n afbeelding, 'n beeld van hom was. Hy het hom Set genoem.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Adam het honderd-en-dertig jaar gelewe, en hy het 'n seun verwek na sy gelykenis, na sy beeld; en hom Set genoem
Deel
Lees GENESIS 5