GENESIS 49:33
GENESIS 49:33 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jakob klaar met sy seuns gepraat het, het hy weer gaan lê en hy het gesterf.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Jakob klaar sy bevele aan sy seuns gegee het, trek hy sy voete terug op die bed en blaas die asem uit; en hy is by sy volksgenote versamel.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jakob klaar gepraat het, het hy gaan lê, die asem uitgeblaas en gesterf.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jakob klaar was met die opdragte aan sy seuns, het hy sy voete teruggetrek op die bed. Hy het sy asem uitgeblaas en is met sy mense verenig.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Jakob klaar was met die bevele aan sy seuns, het hy sy voete in die bed bymekaargemaak en die gees opgegee en is by sy volk versamel.
Deel
Lees GENESIS 49