GENESIS 45:6
GENESIS 45:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hierdie twee jaar was daar hongersnood in die land, en nogtans is daar vyf jaar waarin daar geen versnyding of oes sal wees nie.
GENESIS 45:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Twee jaar hongersnood is verby, maar daar lê nog vyf jaar voor. In dié tyd sal daar nie geploeg en geoes kan word nie.
GENESIS 45:6 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nou die tweede jaar dat daar hongersnood in die land is. Dit sal nog vyf jaar lank so droog wees dat die mense nie sal kan ploeg en plant nie.
GENESIS 45:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daar was nou twee jaar hongersnood in die land, en daar is nog vyf jaar waarin nie geploeg of geoes sal word nie.
GENESIS 45:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is nou maar die tweede jaar van hongersnood in die land. Daar lê nog vyf jaar voor waarin daar nie geploeg of geoes sal word nie.