GENESIS 37:23
GENESIS 37:23 Bybel vir almal (ABA)
Toe Josef by sy broers kom, het hulle sy lang rok uitgetrek, die lang rok met moue.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Josef by sy broers kom, trek hulle Josef se rok uit, die rok met lang moue wat hy aangehad het
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het skaars by sy broers aangekom of hulle trek sy klere uit, die lang klere met moue wat hy aangehad het
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Josef by sy broers aankom, het hulle Josef se rok uitgetrek, die lang rok met moue wat hy aangehad het.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Josef by sy broers kom, het hulle Josef uit sy mantel uitgetrek, sy baie kleurige mantel wat aan hom was
Deel
Lees GENESIS 37