YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 36:1

GENESIS 36:1 Bybel vir almal (ABA)

Hier is 'n lys van die nageslag van Esau. Esau se ander naam was Edom.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier volg besonderhede uit die familiegeskiedenis van Esau, dit is Edom.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hier volg die familiegeskiedenis van Esau, dit is Edom

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit is die geslagte van Esau, dit is Edom

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:1 Die Boodskap (DB)

Hier is die familiegeskiedenis van Esau of die Edomiete.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg die familieregister van die afstammelinge van Esau (ook Edom genoem).

Deel
Lees GENESIS 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's