GENESIS 33:17
GENESIS 33:17 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het na 'n ander plek gegaan en hy het daar vir hom 'n huis gebou. Hy het takke geneem en hy het veekrale gemaak vir sy skape en bokke. Daarom het hulle die plek Sukkot genoem.
GENESIS 33:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jakob het na Sukkot weggetrek en vir hom 'n huis gebou en takkrale vir sy vee gemaak. Daarom het hy die plek genoem Sukkot.
GENESIS 33:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het gaan tent opslaan by Sukkot en daar het hy vir hom 'n huis gebou. Hy het ook takkrale vir sy vee gemaak, en daarom word die plek Sukkot genoem.
GENESIS 33:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jakob het na Sukkot getrek. Hy het vir hom 'n huis gebou en vir sy vee takkrale gemaak. Daarom het hy die plek Sukkot genoem.
GENESIS 33:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakob het na Sukkot weggetrek en vir hom 'n huis gebou en hutte vir sy vee gemaak; daarom word die naam van die plek Sukkot genoem.