GENESIS 29:31
GENESIS 29:31 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesien dat Jakob minder lief is vir Lea as vir Ragel. Die Here het vir Lea kinders gegee, maar Ragel kon nie kinders kry nie.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die HERE sien dat Lea die nie-geliefde was, het Hy haar skoot geopen; maar Ragel was onvrugbaar.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Here sien dat Jakob nie vir Lea liefhet nie, het die Here vir haar kinders gegee, terwyl Ragel kinderloos gebly het.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het gesien dat Lea die nie-geliefde is, en Hy het haar moederskoot oopgemaak; maar Ragel was onvrugbaar.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe die HERE sien dat Lea gehaat was, het Hy haar skoot oopgemaak, maar Ragel was onvrugbaar.
Deel
Lees GENESIS 29