GENESIS 29:20
GENESIS 29:20 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het sewe jaar lank gewerk om Ragel te kry, maar dit het vir hom so kort gevoel soos 'n paar dae, want hy was baie lief vir haar.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het Jakob dan sewe jaar gedien vir Ragel; en hulle was in sy oë soos 'n paar dae, omdat hy haar liefgehad het.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het toe sewe jaar gewerk vir Ragel, en dit was vir hom soos 'n paar dae, want hy het haar liefgehad.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het toe sewe jaar gewerk vir Ragel. In sy oë was dit soos 'n paar dae, want hy was lief vir haar.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakob het sewe jaar vir Ragel gedien; en dit het vir hom net 'n paar dae gelyk, vanweë die liefde wat hy vir haar gehad het.
Deel
Lees GENESIS 29