GENESIS 27:10
GENESIS 27:10 Bybel vir almal (ABA)
Dan bring jy dit vir jou pa sodat hy dit kan eet en sodat hy jou kan seën voordat hy sterf.”
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan moet jy dit na jou vader bring, dat hy kan eet; sodat hy jou kan seën voor sy dood.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet dit dan vir hom vat dat hy dit kan eet en jou kan seën voor hy sterf.”
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan moet jy dit vir jou pa neem, dat hy kan eet, sodat hy jou kan seën voor sy dood.”
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet dit na jou vader bring, dat hy kan eet, en dat hy jou kan seën voor sy dood.
Deel
Lees GENESIS 27