GENESIS 24:63
GENESIS 24:63 Die Boodskap (DB)
Toe hy op ’n keer teen die aand se kant ’n entjie gaan stap het om na te dink, sien hy skielik die kamele wat kom.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:63 Bybel vir almal (ABA)
en hy het die middag laat in die veld gaan stap. Hy het kamele gesien aankom.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:63 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Isak het teen die aand uitgegaan om te peins in die veld. En toe hy sy oë opslaan, sien hy meteens kamele aankom.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:63 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het teen die aand se kant in die veld gaan stap en toe sien hy meteens kamele aankom.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:63 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Isak het teen die aand uitgegaan om in die veld te gaan stap, en toe hy opkyk, sien hy: Daar kom kamele aan!
Deel
Lees GENESIS 24