GENESIS 22:14
GENESIS 22:14 Bybel vir almal (ABA)
Abraham noem toe die plek “Die Here gee wat jy nodig het.” Die mense sê vandag nog: “Die Here sal op sy berg gee wat jy nodig het.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Abraham het dié plek genoem: Die HERE sal voorsien! Sodat vandag nog gesê word: Op die berg van die HERE sal dit voorsien word.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe noem Abraham die plek: “Die Here voorsien.” Daar word nou nog gesê: “Op die berg van die Here word voorsien.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abraham het daardie plek genoem, Die HERE voorsien, sodat vandag nog gesê word: “Op die berg van die HERE sal voorsien word. ”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Abraham het daardie plek genoem: Die HERE Jireh; soos daar tot vandag toe gesê word: Op die berg van die HERE sal voorsien word.
Deel
Lees GENESIS 22