GENESIS 20:4
GENESIS 20:4 Bybel vir almal (ABA)
Abimelek het nog nie by Sara geslaap nie, en hy het gevra: “Here, sal U onskuldige mense doodmaak?
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Abiméleg het nog nie naby haar gekom nie; daarom het hy gevra: Here, sal U ook 'n regverdige nasie ombring?
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abimelek het nog nie met haar geslagsgemeenskap gehad nie en hy het gesê: “Here, sal U selfs 'n onskuldige nasie uitroei?
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abimeleg het egter nog nie naby haar gekom nie, en vra toe: “My Heer, sal U dan selfs 'n regverdige nasie ombring?
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Abiméleg het nie naby haar gekom nie, en hy het gesê: HERE, wil U ook 'n regverdige nasie doodmaak?
Deel
Lees GENESIS 20