GENESIS 2:21
GENESIS 2:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God het toe die mens vas laat slaap. Hy het 'n rib uit die mens se bors gehaal, en Hy het die plek weer toegemaak waar Hy dit uitgehaal het.
GENESIS 2:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die HERE God 'n diepe slaap op die mens laat val; en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vlees toegemaak.
GENESIS 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here God 'n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe 'n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op
GENESIS 2:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE God het toe die mens in 'n diep slaap laat val, en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vleis toegemaak.
GENESIS 2:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE God het 'n diepe slaap op die mens laat val, en hy het geslaap